Hi Tim.
Graag wil ek vir julle baie dankie se.
Eerstens die feit dat jy persoonlike na ons huis gekom het vir kwotasie en als mooi verduidelik, het ons so baie waardeer en gerus gestel en geweet julle is die maatskappy wat ons wil gebruik en beslis ook sal aanbeveel by vriende en fam. Jy is baie opreg eerlik en vrendelik. Dankie daarvoor.
Tweedens die werkspan is ook baie vriendelik en elke ou het sy werk geken. Dit het ons opgeval dat elke ou weet wat om te doen en so het die werk baie vinnig verloop en alles was mooi opgeruim.Ons het hulle ook bedank vir hulle vriendelikheid en flinke goenie werk.
SEQU-DOORS julle het baie goeie werknemers.
Groete